|
|
BESSIEPROJEK kom op dreefDaarby is die volledige infrastruktuur, soos die oprigting van die beskermende tonnels, ingesluit. Die frambose wat gekweek word, is grootliks 'n nismarkproduk. Na verwag- sal dit in die toekoms stelselmatig, soos pro-- duksie en bemarking toeneem en die gemeenskapstrust in staat is om terugbetalings te maak, in die trust se hande oorgaan. Van die beoogde 60 hektaar frambose is die helfte reeds onder beskermende strukture, bekend as Spaanse tonnels, gevestig. Werk aan die oorblywende deel vorder vinnig. Die vestigingskoste is hoog en beloop sowat R700 000 per hektaar.van tot 10 ton bemarkbare vrugte per hektaar is haalbaar.
S6 lyk die framboosbessies wat geproduseer word. Oesopbrengste
ting sal die meeste van die verboude bessies vars uitgevoer word na Brittanje, die Europese Unie en ander lande waar daar 'n mark daarvoor bestaan. Oorsee bestaan daar 'n goeie mark vir
bessies, soos frambose, van 'n hoe gehalte.
Amajuba Berries op die plaas Belfast digby Charlestown in KwaZulu- Natal is 'n gemeenskapsontwikkelingsprojek wat daarop gemik is om 60 hektaar framboosbessies onder beskerming te verbou. Die projek geniet die ondersteuning van die IDC (voorheen die Nywerheidsontwikkelingskorporasie), die Nasionale Bemagtigingsfonds en die Prosperity Trust ('n private aandeelhouer) en is ten bate van die Charlestown-gemeenskapstrust van stapel gestuur. "Die plaas Belfast, waar Amajuba Berries besig is om op indrukwekkende wyse in bedryf te kom, is die eerste van 'n aantal plase (gesamentlik sowat 8 500 hektaar) wat reeds in 2004 ingevolge 'n restitusie-eis aan die Charlestown-gemeenskapstrust terugbesorg is. Die projek, wat uitsluitlik op die kweek en bemarking van framboosbessies ingestel is, het in Januarie 2007 begin en die resultate wat sedertdien behaal is, is uiters belowend/' se mnr. Tiaan Steyl, besturende direkteur van Amajuba Berries. Hoewel die aandele in die
en eiesoortige onderneming tans nog aan die finansiers behoort,
Previous Page | Next Page
Currently, there are no comments. Be the first to post one!
You must be logged in to post a comment. You can login here